Click here for the English Version

Blink idees

Onthaal met wat jy het

Kaas-en-uie-frittata met 'n groen mengelslaai

Het jy op die ingewing van die oomblik vriende oorgenooi vir aandete? Ons het goedkoop bestanddele geneem, dinge wat jy tien teen een in die yskas of spens sal hê, en dié maklike, smaaklike aandete aan mekaar geslaan.

>  LEES VERDER

Handgemaakte geskenke, kos en dekor

Inspirasie-
bord
: Maart 2010

Laai dié maand se inspirasiebord af.

>  LEES VERDER

Origami: hoe om gelukbringertjies te vou

Origami geluk-bringer-oorbelle

Vou origami-sterretjies (hulle bring glo geluk) en gebruik dit om oorbelle te maak, óf sit...

>  LEES VERDER

+

Stensils

Patrone (Maart 2010)

Laai die uitgawe se patrone af.

>  LEES VERDER

Nuutste blogs

Gasblogger Sarah Barnhoorn vertel van 'n wonderlike handwerkprojek, genaamd Flock - Ladies of the Karoo, op die dorpie Petrusville in die Groot-Karoo.

deur Sarah Barnhoorn

Ons almal weet tee kom van 'n plant, maar hoe dit verander gedroogde bruin blaartjies in 'n sakkie? Ek het gaan uitvind en was heeltemal verstom!

deur Tani Kirsten

Suid-Afrikaanse wyndrinkers hoor al jare lank dat hulle 'n sauvignon blanc moet geniet wanneer dit jonk en vars is, en - soos een van my vriende altyd sê - 'liefs voor die einde van die krieketseisoen'.

deur Diana Procter

Soek alle artikels

 Soek           Lys Alles

Jou Opinie

Hoe sorg jy dat jy genoeg pakplek in jou huis het?
Ek maak gereeld skoon en gooi onnodige goed weg.
Ek koop meerdoelige meubels met baie rakke, laaie.
Ek sorg dat geen rommel ophoop nie.
Ek berg van my meubels.
Geeneen van bge – ek het nie genoeg pakplek nie!

Mees populêr

  • Mees besoekte artikels
  • Mees besoekte blog artikels
  • Mees gesoekte