|
Inteken-opsies:
|
 |
Kry 12 uitgawes van Idees én bederf ‘n vriendin met ‘n 12-maand subskripsie vir die prys van een intekening.
Die totale koste van dié spesiale aanbod is R318 vir 12 uitgawes vir jou plus ‘n 12-maand-subskripsie vir ‘n vriendin. Gewoonlik betaal jy R636 vir twee subskripsies, dus spaar jy ‘n volle R318.
Om gebruik te maak van hierdie spesiale aanbod:
- bel 0860 103 593 (deeloproep),
- of klik hier en stuur ‘n e-pos met jou naam en kontakbesonderhede en ons sal jou kontak.
|
|
 |
Kry 12 uitgawes van Idees PLUS Onthaal-Idees teen ’n afslag van 20%.
Al 13 tydskrifte vir net R286.36.
|
|
 |
Kry 12 uitgawes van Idees teen ’n afslag van 20%.
Jy betaal net R254.40 vir 12 tydskrifte.
|
|
|
Dié aanbiedinge geld tot 21 September 2010.
|