Skoonheidswerksessies
Idees in samewerking met RoC® het Moedersdag in styl gevier met twee ma-en-dogter-ontbytsessies in Pretoria en Kaapstad.
Daar was honderd lesers by elke sessie en hulle het die oggend se vyfster-ontbyt, Welmoed-wyne en -vonkelwyn en jazz saam met die Idees-span geniet. Almal het behoorlik aan die sprekers se lippe gehang.
Nico Thirion, RoC® se nasionale opleidingsbestuurder,...
> LEES VERDER
Découpage 'n perspeksarmband
By dié praktiese sessie gaan ons jou stap vir stap wys hoe om jou eie moderne bykomstighede te maak en dit met découpage te versier.
Jy gaan 'n armband maak, maar met die tegnieke wat jy leer sal jy nog groter projekte kan aanpak by die huis.
KAAPSTADAangebied deur Marlize Lotz, ons vorige handwerk-en-dekorredakteur
Datum Dinsdag, 22 Junie 2010
Tyd 9.30 vm.-12 nm.
Daar is ook...
> LEES VERDER
Skep fopporseleinblompotte
Kom leer hoe om die mooiste vase van glasbottels te maak. Dit lyk kompleet of die vase van ongeglasuurde porselein is. Bring leë bottels met 'n interessante vorm saam.
KAAPSTADAangebied deur Marlize Lotz, ons vorige handwerk-en-dekorredakteur
Datum Woensdag, 23 Junie 2010
Tyd 9.30 vm.-12 nm.
Daar is ook 'n aandsessie:Tyd 5.30 nm.-8 nm.
PlekIdees se ateljee, 22ste vloer, Naspers,...
> LEES VERDER
Piouter-fotoraam
Kom geniet 'n kreatiewe werksessie saam met ons in Johannesburg of Kaapstad.
Piouter-fotoraamKom leer van die verskillende maniere om piouter 'n interessante tekstuur te gee. Ons neem jou deur die verouderings- en poleerproses en wys jou hoe om 'n raam met piouter te versier.
KaapstadAangebied deur Sandy Griffiths, skrywer van Maklike piouterprojekte en Piouter ditDatum Donderdag26 Augustus...
> LEES VERDER