WEN potte en panne van R30 000
Jy kan een van ses geskenkpakke van R5 000 elk van Le Creuset wen.
Goeie kos kom van goeie bestanddele en goeie kookgerei. Daarom kan jy nie beter kos maak as met le Creuset nie.le Creuset, die wêreld se tophandelsnaam in emalje-en-gietysterpotte, word al sedert 1925 in frankryk vervaardig. uitstekende gehalte en materiale en innoverende ontwerp maak le Creuset-produkte spesiaal. Die...
> LEES VERDER
WEN Jy kan een van vier stele Defy-produkte ter waarde van R15 000 elk wen. toestelle van R60000
Wie't gesê jy kan nie plig en plesiermengnie? Defyhet 'n manier gekry om huishoudeliketake in 'n aangename ervaring te omskep met hul kombuistoestelle wat die beslommernis uit klere- en skottelgoedwas haal.Ons maak al sedert 1932 staat op Defy om ons lewens makliker te maak en dié toestelle doen presies dit. Met 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser van Defy hoef jy...
> LEES VERDER
Wen meer as
R30 000 se eetgerei
Jy kan een van vier gelukkige lesers wees wat 'n Noritake-geskenk ter waarde van R7 686 elk wen.
Die Noritake Arctic White-eetservies, klassiek rond of in die moderne vierkantige en reghoekige vorm, maak elke ete spesiaal. Die porselein lyk dalk fyn, maar dis bestand teen die skottelgoedwasmasjien én mikrogolfoond.
Om by jou eetservies te pas, kry jy ook 'n stel Forum Countess-messegoed...
> LEES VERDER
Skep en wen
Wys ons jou handewerk en wen fantastiese pryse van meer as R30 000.
Vanjaar vier ons ons lesers se kreatiwiteit! Idees (eers Woman's Value) vier ons 30ste verjaardag in September en ons is op soek na 30 fantastiese idees - een vir elk van ons 30 jare - om in ons verjaardag-uitgawe te publiseer.
Dit maak nie saak of jy bak, brei, hekel, stensil, verf of kook nie. Ons wil graag sien wat jy gemaak...
> LEES VERDER
Kompetisie wenners
Wenners van die Philips Docking Entertainment System-kompetisieE. Louw C. Pretorius R. Davids A. Abdullah M. Smith
Wenners van die Edblo-kompetisieL. DaniellS. HuskinsS. KrugerC. ManuelJ. RoetsR. Twigg
Wenners van die Whirlpool-kompetisieM. BreedB. MorissetJ. BettsM. van Wyk
Wenners van die Bostik geskenkpak-kompetisieN. Viloza J. Woods R. Swart A....
> LEES VERDER