Jy kan een van ses koningingrootte Edblo Energiser-bedstelle van R5 000 elk wen.
Om uitgerus wakker te word, is noodsaaklik, en dit is onmoontlik as jy nie 'n goeie bed het nie. Die Edblo Energiser met ComfiCoil het 'n tienjaar-waarborg en elf redes waarom jy beter as ooit daarop sal slaap:
-
Weelderige Euro-afwerking kombineer luukse vulsels en skuimlae in 'n puik slaap-oppervlak.
-
Sagte deurgestikte rekmateriaal bied gemaklike steun.
-
UltraCare-matras-oortreksel weer mikrobes en bakterieë af wat reuke, allergieë en siektes veroorsaak, en dit hou jou bed vars en higiënies.
-
ComfiCoil-binnevere is bekend vir hulle steun, stabiliteit en sterkte. Dit keer dat die matras holtes vorm en dat jou bedmaat jou pla.
-
Softfill is die sagte vulsel van Edblo Energiser wat jou steun waar jy dit die nodigste het.
-
Goeie koppeling danksy die matras se binnegoed en die ComfiCoil-binnevere wat aaneen skakel en sorg dat die verskillende lae nie rondbeweeg nie.
-
Ekstra stewige rande hou die matras se hele oppervlak gelyk en skep so meer slaapplek.
-
Handvatsels maak dit maklik om die matras reg te skuif.
-
Luggate help om die matras te ventileer en vars te hou.
-
Platformbasis steun die matras en maak die bed duursamer.
-
Geen omdraai - nooit weer nie.
Skakel 011 309 4000 om 'n Edblo-handelaar naby jou te kry.
DIE PRYS
Ses gelukkige Idees-lesers wen elk 'n Edblo Energiser-koningingrootte bedstel van R5 000.
VRAAG
Waarmee kan jy die matras maklik regskuif?
Sluitingsdatum: 13 April 2010
Kompetisiereëls
Die pryse gaan aan die eerste ses korrekte inskrywings wat getrek word. Die beoordelaars se besluit is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie. Die wenners sal telefonies of per e-pos in kennis gestel word. Personeellede van Edblo en Media24, asook hul advertensieagentskappe en gesinne, mag nie deelneem nie. Die pryse kan nie verander, oorgedra, uitgebrei of vir kontant geruil word nie. Die pryse is onderhewig aan beskikbaarheid en lewering deur die borg. Die kompetisie sluit op 13 April 2010.